Kobus’s SureSlim Success Story
Kobus het 20 kg verloor oor 6 maande*
“Dit werk!”
Ek het net gewig begin optel nadat ek ophou rook het. Ek kon net nie gewig verloor nie al het ek ook by n gym aangeluit.
Toe hoor ek van sure slim en probeer dit. Ek verloor toe al die gewig in n paar maande sonder om oefening te doen.
Ek voel baie beter en lyk ook baie beter! Ek het en sal dit vir almal aanbeveel want dit werk!
*Individual results may vary